Welkom by die Pers Krismisroos Ontwerpe!
Featured products
-
Christmas with some colour A3 Afrikaans
Vendor:Die Pers Krismisroos OntwerpeRegular price R 50.00 ZARRegular priceR 100.00 ZARSale price R 50.00 ZARSale -
Christmas with some colour A3 Blank
Vendor:Die Pers Krismisroos OntwerpeRegular price R 50.00 ZARRegular priceR 100.00 ZARSale price R 50.00 ZARSale -
Christmas with some colour A3 English
Vendor:Die Pers Krismisroos OntwerpeRegular price R 50.00 ZARRegular priceR 100.00 ZARSale price R 50.00 ZARSale
1
/
of
3
Hallo! Ek is Emmy!
Ek is Emmy, ’n 32-jarige mamma met ’n hart vol kreatiwiteit en ’n diep liefde vir alles wat mooi is. Pers Krismisroos Ontwerpe is my manier om my passie vir ontwerp met die wêreld te deel. Die naam dra ’n stuk van my hart, want die pers krismisroos was my oorlede ouma, die wonderlike vrou wat my grootgemaak het, se gunsteling blom. Wanneer ek nie aan nuwe ontwerpe werk nie, geniet ek my tyd saam met my kind, perde-ry, dans en handwerk. Hierdie ruimte is waar ek my liefde vir kleur en sagtheid laat blom, met die hoop dat dit ook jou hart sal aanraak.


